Jakkalsvlei Privaat Wynkelder Herbertsdale se Ongerepte Juweel Jantjie Jonker, Eienaar en Wynmaker te Jakkalsvlei het ‘n Passie vir wat hy doen Jakkalsvlei Privaat Kelder – ‘n nuwe naam onder wynliefhebbers word bedryf deur die wynmaker Jantjie Jonker. Hierdie is ‘n wynmaker wat soos hy sê, ‘n passie het vir wat hy doen. Jantjie is...
Read More »












