Mossel Bay Directory

Mossel Bay Directory

Hoërskool Punt Presteer Pragtig

Hoërskool Punt Presteer Pragtig

Hoërskool Punt Presteer Pragtig ONDERSKRIF ‘n Besonderse trotse en baie tevrede skoolhoof, mnr Kobus Bester saam met Punt se vier toppresteerder. Al vier die meisies is ook op die Wes-Kaapse lys van Top 20 presteerders. Van links is:  Anria Viviers (elfde),  Marisa Myburgh (sestiende), Petra Muller (vierde) en Punt se topleerder Helene Muller (derde)....
Read More »

Hoërskool Punt Behaal ‘n 100% Slaagsyfer vir 2010

Hoërskool Punt Behaal ‘n 100% Slaagsyfer vir 2010

Hoërskool Punt Behaal ‘n 100% Slaagsyfer vir 2010 Onderskrif Heel voor: Tarynne Simons en Gretschen Busch. Tweede ry: Monique Barnard, Marisa Myburgh, Simoné Willemse, Anria Viviers, Kabelo Gildenhuys en Jonelle Kuyler. Agter: Fralise Verwey, ...
Read More »

Thresher Caught on Nikita

Thresher Caught on Nikita

Thresher Caught on Nikita Shark catches on Nikita in Mossel Bay On 2 January 2011 the young fisherman Sarudo Bonafede ( 14 years old)) was the lucky one who got a Thresher (sambokhaai) hooked while waiting for cob to bite. This was an early birthday...
Read More »

Mej Diaz Gekroon

Mej Diaz Gekroon

Mej. Diaz op Mosselbaai Gekroon Op Mosselbaai sal jy jaarliks gedurende die kersseiesoen van die land se mooiste meisies aantref. Een van die prestige skoonheidskompetisies in die area waaraan hierdie mooies kan deelneem is die Mej Diaz op Mosselbaai. Hierdié kompetisie het al vir verskeie meisies as afskopplek vir hul skoonheid- en/of modelloopbane gedien....
Read More »

Mej Diaz-kompetisie 2010 by Diazstrand

Mej Diaz-kompetisie 2010 by Diazstrand

Mej Diaz-kompetisie 2010 by Diazstrand Van die land se mooiste meisies hou jaarliks in die Suid-Kaap vakansie. Een van die hoogtepunte op die somer-en-son kalender in Mosselbaai is die Mej Diaz-kompetisie wat by Diazstrand gehou word. Tien finaliste is Sondag tydens die uitdunne en voor letterlik duisende mense op die buiteverhoog by die hotel...
Read More »

Auto Roof Tops South Africa

Auto Roof Tops South Africa

Vinieldakke deur Auto Roof Tops Vinieldakke is terug, so kom kry joune by Auto Roof Tops Die herlewing van die “sleek soft top look”, oftewel die vinieldak, is terug, sê mnr. Claus Coetzee,direkteur van Auto Roof Tops. Dit was oorspronklik in die jare 70’s en 80’s hoogmode op die meeste voertuie wat insluit Lincoln,...
Read More »

Auto Roof Tops

Auto Roof Tops

Auto Roof Tops Parow Auto Roof Tops becoming the biggest name in the Vinyl Top industry in South Africa Auto Roof Tops, initially established in the 1970’s, became the biggest brand name in the vinyl top industry. At its peak, did in excess of 1000 vinyl tops per month. It was the main supplier...
Read More »

Jakkalsvlei Wine Cellar Competition

Jakkalsvlei Wine Cellar Competition

Jakkalsvlei Wine Cellar Competition Readers of the Lalakoi Holiday Pages can win Holiday Prizes of more than R15000.00 during the Summer Holiday of 2010 As we are nearing the end of another year we at Lalakoi Publishing are proud to announce that the 2010 Summer edition of the Lalakoi Holiday Pages hit the streets...
Read More »

Bravo Fees by Garden Route Casino in Mosselbaai

Bravo Fees by Garden Route Casino in Mosselbaai

Bravo Fees by Garden Route Casino in Mosselbaai Gewilde Suid Afrikaanse sterre  sal die gehore by die Bravo Fees vermaak Vanaf 18 tot 22 December 2010 word die gewilde Bravo fees weereens angebied by die  Garden Route Casino te  Mosselbaai. Gedurende die musiekfees sal die mees gewilde Suid Afrikaanse sterre die gehore by die...
Read More »

Deep Sea Adventures Mossel Bay

Deep Sea  Adventures Mossel Bay

Deep Sea  Adventures Mossel Bay Mossel Bay Deep Sea Adventures offers their clients a truly deep see fishing experience in  Mossel Bay We, the owners, skippers and crew have several years of experience in the fishing charter business and are the reason for our clients coming back for another great fishing experience year after...
Read More »